De Wet De Villiers sê "Dankie!"

De Wet De Villiers sê Dankie!

De Wet De Villiers Makelaars wil graag aan almal wat betrokke was by die bekendstelling van die Captains & Coaches-boek hartlik bedank vir hul bydrae om die aand so ‘n reuse sukses te maak.

‘n Spesiale dank word gerig aan Kroondal Spar, Coricraft Rustenburg asook die personeel van Laerskool Rustenburg en De Wet De Villiers Makelaars wat nie geskroom het om ‘n helpende hand by te dra nie. Verder wil ons ook elke skool wat die kans aangegryp het om van die aand ‘n insiggewende leerskool te maak, baie dankie sê, onder meer Rustenburg Noord, Fields, Proteapark, Vastrap, Selly Park Laerskool, Kroondal, Larries, HTS, RHS & Grenville. Ons sien uit daarna om saam met julle ‘n verskil in die jeug van Rustenburg te maak.